Laat liefde en trou jou nie verlaat nie; bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart, dan sal jy genade vind en ‘n goeie insig in die oë van God en die mense.
– Spreuke 3:3-5
Dae
Ure
Minute
Sekondes
venue
SEREMONIE
15:30
Sal bevestig word nader aan die tyd
ONTHAAL
Mont Rouge, Tulbagh, Wes-Kaap
Kliek op die onderstaande kaart vir aanwysings:
drag
Semi-formeel
Asseblief geen denims!
belangrike inligting
Geen kinders.
Metgeselle slegs per uitnodiging.
Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.
Vir enige navrae:
Lara Coldrey – 071 293 0230
Kobus Bester – 083 532 7339
akkommodasie
Maak gerus gebruik van die skakels om oor te bly eerder as om die pad terug huis toe aan te durf.